32 - Benoni, Gauteng, Suid-Afrika
Eks sag.. Spontaan.. Eerlik.. Loyal n mense mens iemand wat my kan vang as ek val wat my rots en anker in n...
32 - Benoni, Gauteng, Suid-Afrika
Opsoek na my pot se deksel
Eks sag.. Spontaan.. Eerlik.. Loyal n mense mens iemand wat my kan vang as ek val wat my rots en anker in n...
38 - Caledon, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Baie aantrellike man wat baie romanties en liefdevol is. Baie gemaklike persoon en vol liefde. Baie vriendelik,...
38 - Caledon, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Romantiese persoon
Baie aantrellike man wat baie romanties en liefdevol is. Baie gemaklike persoon en vol liefde. Baie vriendelik,...
49 - Krugersdorp, Gauteng, Suid-Afrika
Vir my gaan die lewe oor eerlikheid, omgee en goeie samesyn. Die lewe is te mooi om alleen te geniet, en ek soek...
49 - Krugersdorp, Gauteng, Suid-Afrika
"Koffie, grondpaaie en op soek na iets eg"
Vir my gaan die lewe oor eerlikheid, omgee en goeie samesyn. Die lewe is te mooi om alleen te geniet, en ek soek...
36 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Ambisieus, spontaan en altyd reg vir goeie gesprekke en nuwe avonture.Ek bring goeie energie, humor en opregte...
36 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Korttermyn pret, langtermyn moontlik
Ambisieus, spontaan en altyd reg vir goeie gesprekke en nuwe avonture.Ek bring goeie energie, humor en opregte...
44 - Centurion, Gauteng, Suid-Afrika
Gelowige wat graag tyd saam met familie en vriende geniet. Love braai, en sal dit elke dag doen as mens kon....
44 - Centurion, Gauteng, Suid-Afrika
Vat die lewe nie te ernstig op nie!
Gelowige wat graag tyd saam met familie en vriende geniet. Love braai, en sal dit elke dag doen as mens kon....
48 - Sasolburg, Vrystaat, Suid-Afrika
Ek is n baie eerlike betroubare persoon. Iemand wat maklik is om oor die wegkom re kom, wat jy sien is wat ek...
48 - Sasolburg, Vrystaat, Suid-Afrika
Kom sien of is daar daai iemand spesiaal
Ek is n baie eerlike betroubare persoon. Iemand wat maklik is om oor die wegkom re kom, wat jy sien is wat ek...
Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.
Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.
By LekkerLief wil ons graag hê dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.
Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.